Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Danielle Darrieux | |
![]() | |
Geboortenaam | Danielle Yvonne Marie Antoinette Darrieux |
---|---|
Geboorte | 1 Mei 1917 |
Sterfte | 17 Oktober 2017 (op 100) |
Nasionaliteit | Frans |
Kinders | 1 |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1931–2010 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Danielle Darrieux (1 Mei 1917 – 17 Oktober 2017) was 'n Franse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Mayerling (1936), Une Chambre en Ville (1982), 8 Women (2002), en Persepolis (2007).