Danielle Harris

Danielle Harris
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Danielle Andrea Harris
Geboorte 1 Junie 1977 (1977-06-01) (47 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Aktrise, regisseuse, en vervaardiger
Aktiewe jare 1985–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Danielle Harris (gebore 1 Junie 1977) is 'n Amerikaanse aktrise, regisseuse, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Halloween 4: The Return of Michael Myers (1988), The Last Boy Scout (1991), Don't Tell Mom the Babysitter's Dead (1991), en Halloween II (2009).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne