Daniil Medvedev

Daniil Medvedev
Daniil Medvedev in 2019
Volle naam Daniil Sergeyevich Medvedev
Даниил Сергеевич Медведев
Land Vlag van Rusland Rusland
Woonplek Monte Carlo, Monaco[1]
Geboortedatum 11 Februarie 1996 (1996-02-11) (29 jaar oud) [1]
Geboorteplek Moskou, Rusland[1]
Lengte 1,98 m[1]
Gewig 83 kg[1]
Afrigter Gilles Cervara[1]
Begin professioneel 2014[1]
Spelstyl Regshandig (tweehandige handrughou)[1]
Loopbaan-wengeld $45 249 858 (soos op 27 Januarie 2025)[1] (6de van alle tye)[2]
Enkelspel
Loopbaanrekord 380–158 (70,6%)[1]
Loopbaantitels 20[1]
Hoogste rang No. 1 (28 Februarie 2022)[1]
Huidige rang No. 7 (27 Januarie 2025)[1]
Grand Slam-uitslae
Australiese Ope E (2021, 2022, 2024)
Junior 3R (2014)
Franse Ope KE (2021)
Junior 3R (2014)
Wimbledon HE (2023, 2024)
VSA-Ope W (2021)
Groot toernooie
Toereindronde W (2020)
Olimpiese Spele KE (2020)
Dubbelspel
Loopbaan-rekord 18–27 (40,0%)[1]
Loopbaantitels 0[1]
Hoogste rang No. 170 (19 Augustus 2019)[1]
Huidige rang No. 342 (27 Januarie 2025)[1]
Australiese Ope 1R (2017)
VSA-Ope 2R (2017)
Groot dubbelspeltoernooie
Olimpiese Spele 1R (2020, 2024)
Laaste opgedateer op: 27 Januarie 2025.

Daniil Sergeyevich Medvedev (Russies: Дании́л Серге́евич Медве́дев; Afrikaanse transliterasie: Danijil Sergejewitsj Medwjedef; gebore 11 Februarie 1996) is 'n Russiese professionele tennisspeler. Hy is tans no. 7 op die wêreldranglys van mansenkelspelspelers volgens die ATP.[1] In die eindrondte van die Amerikaanse Ope van 2021 het Medvedev die belangrikste wedstryd in die geskiedenis van moderne tennis gewen deur die no. 1-speler, Novak Djokovic, te klop en te voorkom dat hy slegs die derde man word wat 'n kalender-Grand Slam wen.[3]

Met sy wenslag in die eindstryd van die ATP-jaareindtoernooi van 2020 het Medvedev die eerste en enigste speler geword wat die wêreld se drie topspelers geklop het op pad na die jaareind-kampioenetitel. Medvedev was ook die naaswenner in die Amerikaanse Ope van 2019 en 2023, asook die Australiese Opes van 2021, 2022 en 2024.

  1. 1,00 1,01 1,02 1,03 1,04 1,05 1,06 1,07 1,08 1,09 1,10 1,11 1,12 1,13 1,14 1,15 1,16 1,17 (en) "Player profile – Daniil Medvedev". ATP World Tour. Besoek op 27 Januarie 2025.
  2. (en) "Career Prize Money" (PDF). Pro Tennis Live. 27 Januarie 2025. Besoek op 27 Januarie 2025.
  3. (en) Steve Keating (13 September 2021). "Medvedev wins U.S. Open to end Djokovic calendar Grand Slam bid". Reuters. Besoek op 27 Januarie 2025.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne