Danila Kozlovsky | |
![]() | |
Geboortenaam | Danila Valeryevich Kozlovsky |
---|---|
Geboorte | 3 Mei 1985 |
Nasionaliteit | Russies |
Kinders | 1 |
Beroep(e) | Akteur, vervaardiger, en regisseur |
Aktiewe jare | 2004–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Danila Kozlovsky (gebore 3 Mei 1985) is 'n Russiese akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Soulless (2012), Legend No. 17 (2013), Vampire Academy (2014), en Hardcore Henry (2015).