Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Danneel Harris | |
![]() | |
Geboortenaam | Elta Danneel Graul |
---|---|
Geboorte | 18 Maart 1979 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 3 |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 2003–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Danneel Harris (gebore 18 Maart 1979) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Ten Inch Hero (2007), Harold & Kumar Escape from Guantanamo Bay (2008), The Back-up Plan (2010), en A Very Harold & Kumar 3D Christmas (2011).