Danny Bonaduce

Danny Bonaduce
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Dante Daniel Bonaduce
Geboorte 13 Augustus 1959 (1959-08-13) (65 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Aktiewe jare 1969–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Danny Bonaduce (gebore 13 Augustus 1959) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Charlotte's Web (1973) en Dickie Roberts: Former Child Star (2003), en in die televisiereekse The Partridge Family (1970) en That '70s Show (1998).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne