Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Danny Pintauro | |
Geboortenaam | Daniel John Pintauro |
---|---|
Geboorte | 6 Januarie 1976 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Danny Pintauro (gebore 6 Januarie 1976) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Cujo (1983) en in die televisiereekse As the World Turns (1956), Who's the Boss? (1984), en Laugh Track Mash-ups (2010).