Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Danny Pudi | |
Geboorte | 10 Maart 1979 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Akteur en vervaardiger |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Danny Pudi (gebore 10 Maart 1979) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Knights of Badassdom (2013), Captain America: The Winter Soldier (2014), en Star Trek: Beyond (2016), en in die televisiereeks Community (2009).