Danny Thomas | |
Geboortenaam | Amos Muzyad Yaqoob Kairouz (later anglicized to Amos Jacobs Kairouz) |
---|---|
Geboorte | 6 Januarie 1912 |
Sterfte | 6 Februarie 1991 (op 79) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 3, insluitende Tony Thomas (producer) |
Beroep(e) | Vervaardiger, akteur, en skrywer |
Aktiewe jare | 1932–1991 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Danny Thomas (6 Januarie 1912 – 6 Februarie 1991) was 'n Amerikaanse vervaardiger, akteur, en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent The Jazz Singer (1952) en in die televisiereekse Make Room for Daddy (1953), Mod Squad (1968), en Make Room for Granddaddy (1970).