Danny Jacobs | |
Geboortenaam | Daniel Charles Jacobs, Jr. |
---|---|
Geboorte | 7 Julie 1968 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur en sanger |
Aktiewe jare | 1997-2014 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Daniel Charles "Danny" Jacobs, Jr. (gebore 7 Julie 1968) is 'n Amerikaanse akteur en sanger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Epic Movie (2007) en Penguins of Madagascar (2014), en in die televisiereeks The Penguins of Madagascar (2008).