Daran Norris | |
![]() | |
Geboortenaam | Daran Morrison Nordlund |
---|---|
Geboorte | 1 November 1964 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1988–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Daran Norris (gebore 1 November 1964) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Cowboy Bebop: The Movie (2001), Team America: World Police (2004), en Bolt (2008), en in die televisiereeks The Fairly OddParents (2001).