Darren Dalton

Darren Dalton
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Darren Jack Dalton
Geboorte 9 Februarie 1965 (1965-02-09) (60 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur, skrywer, en vervaardiger
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Darren Dalton (gebore 9 Februarie 1965) is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Outsiders (1983) en Red Dawn (1984), en in die televisiereeks Dr. Quinn, Medicine Woman (1993).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne