Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Darryl Hickman | |
![]() | |
Geboortenaam | Darryl Gerard Hickman |
---|---|
Geboorte | 28 Julie 1931 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur, skrywer, en vervaardiger |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Darryl Hickman (gebore 28 Julie 1931 - 22 Mei 2024) is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Grapes of Wrath (1940), The Human Comedy (1943), Leave Her to Heaven (1945), en Network (1976).