Daryl Hannah | |
![]() | |
Geboortenaam | Daryl Christine Hannah |
---|---|
Geboorte | 03 Desember 1960 Chicago, Illinois, Verenigde State |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1978–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Daryl Hannah (gebore 3 Desember 1960) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Splash (1984), Wall Street (1987), Kill Bill: Vol. 1 (2003), en Kill Bill: Vol. 2 (2004).