Daryl Impey

Impey tydens die Tour de l'Ain in 2011.

Daryl Impey (* 6 Desember 1984 in Johannesburg), is 'n Suid-Afrikaanse professionele padfietsryer. Hy ry tans vir die UCI Mitchelton–Scott span. Sy span was voorheen geborg deur Orica-GreenEDGE Proteam. Gedurende 2010 het hy vir die RadioShack-span gery.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne