Dash Mihok

Dash Mihok
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Dashiell Raymond Mihok
Geboorte 24 Mei 1974 (1974-05-24) (50 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Akteur en regisseur
Aktiewe jare 1993–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Dash Mihok (gebore 24 Mei 1974) is 'n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Romeo + Juliet (1996), The Day After Tomorrow (2004), Punisher: War Zone (2008), en Silver Linings Playbook (2012).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne