Dassie | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | D. sargus
|
Binomiale naam | |
Diplodus sargus Linnaeus, 1758
| |
Sinonieme | |
Sargus rondelettii Valenciennes, 1830 |
Die dassie (Diplodus sargus), ook bekend as 'n kolstert is 'n seevis wat vanaf Walvisbaai tot by Saldanhabaai en vanaf Valsbaai tot by KwaZulu-Natal aangetref word. Die vis kom ook voor in die Middellandse See en ook in Wes-Afrika. Die is silwergrys met 'n swart kol op die stert. Kom voor in rotsagtige strande.