'n Databasisbestuurstelsel (DBBS) is programmatuur wat ontwerp is met die doel om databasisse te bestuur. Tipiese voorbeelde van sulke programmatuur is Oracle, DB2, Microsoft Access, Microsoft SQL Server, Firebird, PostgreSQL, MySQL, SQLite, FileMaker, Sybase Adaptive Server Enterprise. Databasisbestuurstelsels word tipies deur databasisadministrateurs om databasisstelsels te skep.