Dave Barry (akteur)

Dave Barry
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 5
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1938–2000
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Dave Barry (26 Augustus 1918 – 16 Augustus 2001) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Voice in the Mirror (1958), Some Like It Hot (1959), en Spinout (1966), en in die televisiereeks Get Smart (1965).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne