Dave Foley | |
![]() | |
Geboortenaam | David Scott Foley |
---|---|
Geboorte | 4 Januarie 1963 |
Nasionaliteit | Kanadees |
Kinders | 3 |
Beroep(e) | Akteur, skrywer, en vervaardiger |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Dave Foley (gebore 4 Januarie 1963) is 'n Kanadese akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Wrong Guy (1997), A Bug's Life (1998), en Postal (2007), en in die televisiereeks The Kids in the Hall (1988).