Dave Mallow

Dave Mallow
Geboortenaam David John Mallow
Geboorte 19 Oktober 1948 (1948-10-19) (76 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Stemakteur, akteur en skrywer
Aktiewe jare 1969–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Dave Mallow (gebore 19 Oktober 1948) is 'n Amerikaanse stemakteur, akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Air Force One (1997) en Fearless (2006), en in die televisiereeks Mighty Morphin Power Rangers (1993).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne