Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Dave Wittenberg | |
Geboortenaam | David Richard Paul Wittenberg |
---|---|
Geboorte | 1 September 1971 |
Nasionaliteit | Suid-Afrikaans |
Beroep(e) | Akteur en skrywer |
Aktiewe jare | 2000–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Dave Wittenberg (gebore 1 September 1971) is 'n Suid-Afrikaanse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Cowboy Bebop: The Movie (2001) en Final Fantasy VII: Advent Children (2005), en in die televisiereekse Digimon: Digital Monsters (1999) en .hack//SIGN (2002).