Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
David Anders | |
![]() | |
Geboortenaam | David Anders Holt |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 2001–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
David Anders (gebore 11 Maart 1981) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent The Revenant (2009) en in die televisiereekse Alias (2001), Heroes (2006), en Arrow (2012).