Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
David Boreanaz | |
Geboorte | 16 Mei 1969 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Akteur, vervaardiger, en regisseur |
Aktiewe jare | 1993–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
David Boreanaz (gebore 16 Mei 1969) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent The Crow: Wicked Prayer (2005) en in die televisiereekse Buffy the Vampire Slayer (1996), Angel (1999), en Bones (2005).