David Brian | |
Geboortenaam | Brian James Davis |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur en skrywer |
Aktiewe jare | 1935–1974 1983–1984 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
David Brian (5 Augustus 1914 – 15 Julie 1993) was 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Beyond the Forest (1949), Intruder in the Dust (1949), Flamingo Road (1949), en The Damned Don't Cry (1950).