David Canary | |
Geboortenaam | David Hoyt Canary |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 3 |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1965–2013 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
David Canary (25 Augustus 1938 – 16 November 2015) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent Hombre (1967) en in die televisiereekse Another World (1964), One Life to Live (1968), en All My Children (1970).