David Cassidy | |
![]() | |
Geboortenaam | David Bruce Cassidy |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2, insluitende Katie Cassidy |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1969–2017 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
David Cassidy (12 April 1950 – 21 November 2017) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die televisiereekse The Partridge Family (1970), Police Story (1973), David Cassidy - Man Undercover (1978), en Ask Harriet (1998).