David Dukes | |
Geboortenaam | David Coleman Dukes |
---|---|
Geboorte | 6 Junie 1945 |
Sterfte | 9 Oktober 2000 (op 55) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
David Dukes (6 Junie 1945 – 9 Oktober 2000) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente A Little Romance (1979) en Gods and Monsters (1998).