David Farrar (akteur)

David Farrar
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte (1908-08-21)21 Augustus 1908
Sterfte 31 Augustus 1995 (op 87)
Nasionaliteit Engels
Kinders 1
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

David Farrar (21 Augustus 1908 – 31 Augustus 1995) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Black Narcissus (1947), Frieda (1947), Hour of Glory (1949), en The 300 Spartans (1962).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne