David Garrison | |
![]() | |
Geboortenaam | David Earl Garrison |
---|---|
Geboorte | 30 Junie 1952 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1974–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
David Garrison (gebore 30 Junie 1952) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Remington Steele (1982), It's Your Move (1984), Married with Children (1986), en The Practice (1997).