Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
David Hayter | |
![]() | |
Geboortenaam | David Bryan Hayter |
---|---|
Geboorte | 6 Februarie 1969 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur, skrywer, en vervaardiger |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
David Hayter (gebore 6 Februarie 1969) is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente X-Men (2000), X-Men 2 (2003), en Watchmen (2009).