David Janssen

David Janssen
Geboorte (1931-03-27)27 Maart 1931
Sterfte 13 Februarie 1980 (op 48)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

David Janssen (27 Maart 1931 – 13 Februarie 1980) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Shoes of the Fisherman (1968) en The Green Berets (1968), en in die televisiereeks The Fugitive (1963).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne