Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
David Krumholtz | |
![]() | |
Geboorte | 15 Mei 1978 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Akteur, vervaardiger, en skrywer |
Aktiewe jare | 1992–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
David Krumholtz (gebore 15 Mei 1978) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Slums of Beverly Hills (1998), 10 Things I Hate About You (1999), en Sausage Party (2016), en in die televisiereeks The Deuce (2017).