David Marshall Grant

David Marshall Grant
Geboorte 21 Junie 1955 (1955-06-21) (69 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Vervaardiger, akteur, en skrywer
Internet-rolprentdatabasis-profiel

David Marshall Grant (gebore 21 Junie 1955) is 'n Amerikaanse vervaardiger, akteur, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Air America (1990), Forever Young (1992), The Stepford Wives (2004), en The Devil Wears Prada (2006).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne