David Mitchell (komediant)

David Mitchell
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 14 Julie 1974 (1974-07-14) (50 jaar oud)
Nasionaliteit Brits
Kinders 1
Beroep(e) Skrywer en akteur
Aktiewe jare 1995–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

David Mitchell (gebore 14 Julie 1974) is 'n Britse skrywer en akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Peep Show (2003), That Mitchell and Webb Look (2006), Upstart Crow (2016), en Back (2017).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne