Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
David Naughton | |
![]() | |
Geboortenaam | David Walsh Naughton |
---|---|
Geboorte | 13 Februarie 1951 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1974–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
David Naughton (gebore 13 Februarie 1951) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Midnight Madness (1980), An American Werewolf in London (1981), Steel and Lace (1991), en Detroit Rock City (1999).