Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
David Proval | |
![]() | |
Geboortenaam | David Aaron Proval |
---|---|
Geboorte | 20 Mei 1942 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1970–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
David Proval (gebore 20 Mei 1942) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Mean Streets (1973), The Shawshank Redemption (1994), Four Rooms (1995), en The Phantom (1996).