Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
David Ramsey | |
Geboorte | 17 November 1971 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1987–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
David Ramsey (gebore 17 November 1971) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Pay It Forward (2000) en Draft Day (2014), en in die televisiereekse Dexter (2006) en Arrow (2012).