David Rasche

David Rasche
Geboorte 7 Augustus 1944 (1944-08-07) (80 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 3
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

David Rasche (gebore 7 Augustus 1944) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente United 93 (2006), Burn After Reading (2008), In the Loop (2009), en Men in Black 3 (2012).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne