Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
David Robb | |
Geboorte | 23 Augustus 1947 |
---|---|
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1970–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
David Robb (gebore 23 Augustus 1947) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent The Young Victoria (2009) en in die televisiereeks Downton Abbey (2010).