David Suchet | |
![]() | |
Geboorte | 2 Mei 1946 |
---|---|
Nasionaliteit | Engels |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Akteur en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1970–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
David Suchet (gebore 2 Mei 1946) is 'n Engelse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Executive Decision (1996), A Perfect Murder (1998), en The Bank Job (2008), en in die televisiereeks Poirot (1989).