David Sutcliffe

David Sutcliffe
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam David R. Sutcliffe
Geboorte 8 Junie 1969 (1969-06-08) (55 jaar oud)
Nasionaliteit Kanadees
Beroep(e) Akteur en regisseur
Aktiewe jare 1995–2019
Internet-rolprentdatabasis-profiel

David Sutcliffe (gebore 8 Junie 1969) is 'n Kanadese akteur en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Happy Endings (2005) en in die televisiereekse Gilmore Girls (2000), Cracked (2013), en Proof (2015).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne