David Wenham | |
Geboorte | 21 September 1965 |
---|---|
Nasionaliteit | Australies |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Akteur, vervaardiger, en regisseur |
Aktiewe jare | 1987–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
David Wenham (gebore 21 September 1965) is 'n Australiese akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Lord of the Rings: The Two Towers (2002), The Lord of the Rings: The Return of the King (2003), Van Helsing (2004), en 300 (2006).