Dawnn Lewis

Dawnn Lewis
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Dawnn J. Lewis
Geboorte 13 Augustus 1961 (1961-08-13) (63 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Dawnn Lewis (gebore 13 Augustus 1961) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente I'm Gonna Git You Sucka (1988) en Dreamgirls (2006), en in die televisiereeks A Different World (1987).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne