Dax Shepard | |
![]() | |
Shepard in 2013
| |
Geboortenaam | Dax Randall Shepard |
---|---|
Geboorte | 2 Januarie 1975 Milford, Michigan, Verenigde State |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Lewensmaat | Kristen Bell |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Akteur en regisseur |
Aktiewe jare | 1998–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Dax Shepard (gebore 2 Januarie 1975) is 'n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Idiocracy (2006), Employee of the Month (2006), Hit and Run (2012), en CHIPS (2017).