Dayo Okeniyi

Dayo Okeniyi
Geboortenaam Oladayo A. Okeniyi
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Aktiewe jare 2010–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Dayo Okeniyi is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Hunger Games (2012), The Spectacular Now (2013), en Terminator Genisys (2015), en in die televisiereeks Shades of Blue (2016).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne