De Telegraaf is die grootste Nederlandse dagblad.[1] Die gedrukte weergawe het in 2015 'n daaglikse sirkulasie van 430,686 gehad.[2] Paul Jansen is sedert Augustus 2015 die hoofredakteur.[1]
De Telegraaf is gebaseer in Amsterdam en word besit deur Mediahuis.
<ref>
tag; no text was provided for refs named circulation2015