DeForest Kelley

DeForest Kelley
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Jackson DeForest Kelley
Geboorte (1920-01-20)20 Januarie 1920
Sterfte 11 Junie 1999 (op 79)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1947–1998
Internet-rolprentdatabasis-profiel

DeForest Kelley (20 Januarie 1920 – 11 Junie 1999) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Star Trek II: The Wrath of Khan (1982), Star Trek V: The Final Frontier (1989), en Star Trek VI: The Undiscovered Country (1991), en in die televisiereeks Star Trek (1966).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne