De Beerspas | |
Ligging | Tussen Ladysmith en Harrismith |
---|---|
Hoogte | 1 720 m (5 643 vt) |
Oppervlak | teer |
In | Drakensberge |
De Beerspas is 'n bergpas geleë in die Drakensberge, in die KwaZulu-Natalprovinsie in Suid-Afrika. Dit is geleë op 'n ongemerkte pad tussen Ladysmith en Harrismith in die naburige provinsie Vrystaat.
Hierdie pas moet nie verwar word met 'n ander pas met dieselfde naam in Suid-Afrika se Oos-Kaap nie.