De Marne | |
---|---|
Voormalige munisipaliteit | |
Borg Verhildersum in Leens | |
Ligging van De Marne in Groningen-provinsie | |
Koördinate: 53°21′00″N 6°22′00″O / 53.35000°N 6.36667°O | |
Land | Nederland |
Provinsie | Groningen |
Munisipaliteit | Het Hogeland |
Oppervlak | |
• Totaal | 240,33 km2 (92,79 vk. myl) |
• Land | 168,21 km2 (64,95 vk. myl) |
• Water | 72,12 km2 (27,85 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 10 205 |
• Digtheid | 61/km2 (160/vk. myl) |
Poskode | 9960-9978 |
Skakelkodes | 0595, 0519 |
De Marne is 'n voormalige munisipaliteit in die provinsie Groningen in die noordooste van Nederland. De Marne is gestig in 1990 deur die samevoeging van die munisipaliteite Leens, Eenrum, Kloosterburen en Ulrum. Leens was die administratiewe setel van die munisipaliteit gewees.
Op 1 Januarie 2019 is De Marne opgegaan in die nuwe munisipaliteit Het Hogeland.